Die balju – Dié Dag
Die dagvaarding word beteken
Ek onthou min van daardie oggend. Die deurklokkie…. Die vreemde man in kaki klere, sy strakgesig – sy ontwykende oë, die kortaf, amper onbeskofde woorde “balju van die hof….dagvaarding beteken”.Read More





